Cephalophyllum tetrastichum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap by Port Nolloth voor. Daar is min bekend omtrent die spesie en dit word bedreig deur moontlike mynbou aktiwiteite.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

tetrastichum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika