Cephalophyllum pulchrum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die suidelike Knersvlakte naby Van Rhynsdorp voor. Daar is minder as vyf subpopulasies bekend wat bedreig word deur mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pulchrum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika