Hakim Toumi (* 30 Januarie 1961) is 'n uitgetrede Algerynse atleet. Hy het aan die hamergooi by die Olimpiese Somerspele van 1984 en 1988 deelgeneem.Hakim ToumiHakim TOUMI

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Algerynse atlete