Cephalophyllum fulleri is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap by Pofadder voor. Daar is drie subpopulasies bekend en die spesie word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
fulleri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika