Cephalophyllum pulchellum is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap op die Knersvlakte voor. Daar is vyf subpopulasies bekend wat bedreig word deur mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pulchellum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika