Lithops aucampiae is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, vanaf Kimberley tot by Upington voor.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Lithops aucampiae L.Bolus subsp. aucampiae LC Lithops aucampiae L.Bolus subsp. euniceae (de Boer) D.T.Cole
Galery
Bronne SANBI Redlist Plants of the World Online
aucampiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika