Lood(IV)oksied is 'n verbinding van lood in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die chemiese formule .
Dit is 'n amfoteriese stof wat dikwels as die katode van loodsuurbatterye gebruik word.
Kristalstruktuur Die verbinding het twee modifikasies wat in die natuur as minerale voorkom: -: scrutinyïet -: plattneriet is tetragonaal en het die rutiel-struktuur.
Chemiese eienskappe Lood(IV)oksied is 'n sterk oksideermiddel. Met swaelsuur stel dit suurstof vry:
Met soutsuur word chloor gevorm:
Droë lood(IV)oksied oksideer droë swaeldioksied tot sulfaat en stel daarby hitte vry waardeur die massa gaan gloei.
Dit kan uit lood(II,IV)oksied gevorm word in 'n reaksie met salpetersuur:
Die stof kan uit oplossings van Pb, soos van die chloried, verkry word deur hipochloriet OCl as oksideermiddel by te voeg:
By verhitting stel dit suurstof vry en vorm lood(II)oksied:
Verwysings
oksied Kategorie:Anorganiese verbindings