Die People's Movement for Change (PMC) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party wat in November 2023 gestig is deur Marius Fransman en ontevrede voormalige lede van die Patriotic Alliance (PA).
In Februarie 2024 het die voormalige burgemeester van Kaapstad vir die Demokratiese Alliansie (DA), Dan Plato, by die party aangesluit.
Verwysings
Kategorie:Politieke organisasies in Suid-Afrika