Die brakveldvygie (Nananthus vittatus) is 'n meerjarige, vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
vittatus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika