Tanquana archeri is 'n meerjarige, vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom vanaf Matjiesfontein tot by Laingsburg voor. Daar is net een populasie wat bedreig word deur onwettige plant versamelaars.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
archeri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika