Tanquana hilmarii is 'n meerjarige, vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Klein-Karoo, suid van Laingsburg voor. Dit plant het 'n voorkomsgebied van 100 km². Daar is drie gefragmenteerde subpopulasies wat bedreig word deur onwettige plant versamelaars. Een subpopulasie het 95% van plante verloor die afgelope 20 jaar.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hilmarii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika