Angra Mainjoe (Avesties: 𐬀𐬢𐬭𐬀⸱𐬨𐬀𐬌𐬥𐬌𐬌𐬎 Aŋra Mainiiu) of Ahreman (Persies: اهرِمن) is die Avestiese naam van Zoroastrisme se basis vir die "vernietigende/bose gees" en die hoofteenstander van óf Spenta Mainjoe, die "goddelike gees", of regstreeks van Ahoera Mazda, die opperste godheid in Zoroastrisme. Die Middel-Persiese ekwivalent is Ahriman (𐭠𐭧𐭫𐭬𐭭𐭩) of Ahrimanes.

Verwysings

Skakels

Kategorie:Zoroastrisme