Die duinevygie (Trichodiadema occidentale) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Bredasdorp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 404 km² en daar is drie subpopulasies bekend waarvan twee deur ontwikkeling en indringerplante bedreig word. Die plant is deel van die fynbos.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

occidentale Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika