Die stervygie (Trichodiadema setuliferum) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
setuliferum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika