Die perdevygie (Trichodiadema pomeridianum) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap-provinsies voor.
Galery
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pomeridianum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika