Trichodiadema burgeri is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Oudtshoorn voor. Een subpopulasie word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur skape en volstruise.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

burgeri Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika