Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides is 'n rolprent deur Rob Marshall wat op 20 Mei 2011 vrygestel is. Die film is die opvolger van At World's End (2007) en die vierde aflewering in die Pirates of the Caribbean-filmreeks.

Samevatting Die verhaal volg die eksentrieke seerower Kaptein Jack Sparrow (Depp) wat in 'n wankelrige alliansie gedwing word met Angelica (Cruz), 'n geheimsinnige vrou uit sy verlede, terwyl hulle op 'n soeke na die Fontein van Jeug begin. Jack word aan boord van die Queen Anne's Revenge gedwing, stry met die berugte seerower Swartbaard (McShane), en sluit 'n ongemaklike alliansie met Jack se mededinger Hector Barbossa (Rush).

Rolverdeling

Johnny Depp as Jack Sparrow Penélope Cruz as Angelica Ian McShane as Blackbeard Geoffrey Rush as Barbossa Kevin McNally as Gibbs Sam Claflin as Philip Astrid Bergès-Frisbey as Syrena Stephen Graham as Scrum Keith Richards as Captain Teague Richard Griffiths as King George Greg Ellis as Groves Damian O'Hare as Gillette Óscar Jaenada as The Spaniard Anton Lesser as Lord John Carteret Roger Allam as Prime Minister Henry Pelham Judi Dench as Society Lady Christopher Fairbank as Ezekiel Paul Bazely as Salaman

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente