Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl is 'n rolprent deur Gore Verbinski wat op 9 Julie 2003 vrygestel is.

Samevatting Die storie volg seerower Kaptein Jack Sparrow en smid Will Turner terwyl hulle die ontvoerde Elizabeth Swann red uit die bemanning van die Black Pearl, onder kaptein van Hector Barbossa. Barbossa se bemanning probeer om die laaste stukke van 'n skat Asteekse goud te haal om die vloek te verbreek wat op hulle gelê is toe hulle dit gesteel het.

Rolverdeling

Johnny Depp as Jack Sparrow Geoffrey Rush as Barbossa Orlando Bloom as Will Turner Keira Knightley as Elizabeth Swann Jack Davenport as Norrington Jonathan Pryce as Governor Weatherby Swann Lee Arenberg as Pintel Mackenzie Crook as Ragetti Damian O'Hare as Lt. Gillette Giles New as Murtogg Angus Barnett as Mullroy David Bailie as Cotton Michael Berry Jr. as Twigg Isaac C. Singleton Jr. as Bo'sun Kevin McNally as Joshamee Gibbs Treva Etienne as Koehler Zoe Saldana as Anamaria Guy Siner as Harbormaster

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente