Die Kareemoer (Trichodiadema barbatum) is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

barbatum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika