Die 2004 ABSA Curriebeker seisoen was vanaf Junie tot Oktober 2004 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Die beker is deur die Blou Bulle gewen deur die Cheetahs met 42–33 in die eindstryd te verslaan.
Eksterne skakels
Kategorie:Curriebeker Kategorie:Sport in 2004