Ernst Werner von Siemens (* 13 Desember 1816 in Lenthe (Duitsland), † 6 Desember 1892 in Berlyn) was 'n Duitse uitvinder en nyweraar.
Siemens het tot die uitvinding en ontwikkeling van elektriese motore bygedra en het ook die elektriese wetenskap help vervolmaak. Die eenheid siemens vir elektriese geleidingsvermoë is na hom vernoem.
Bronne
Duitstalige Wikipedia: Werner von Siemens Nederlandstalige Wikipedia: Werner von Siemens
Sien ook SI-eenhede vernoem na mense
Kategorie:Duitse entrepreneurs Kategorie:Duitse ingenieurs Kategorie:Duitse uitvinders Kategorie:Geboortes in 1816 Kategorie:Sterftes in 1892