Alexander Lange Kielland (* 18 Februarie 1849 in Stavanger, † 6 April 1906 in Bergen) was 'n Noorse skrywer. Kielland word beskou as een van "die groot vier" Noorse skrywers (die ander drie is Henrik Ibsen, Jonas Lie, en Bjørnstjerne Bjørnson).

Hy was ook burgemeester van Stavanger gewees.

Eksterne skakels

Kategorie:Noorse politici Kategorie:Noorse skrywers Kategorie:Burgemeesters Kategorie:Dramaturge Kategorie:Geboortes in 1849 Kategorie:Sterftes in 1906