SV Alemannia Waldalgesheim is 'n sportklub uit Waldalgesheim in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub onder meer afdelings vir tennis en basketbal.

Die klub is in 1910 gestig as Sportverein Alemannia Waldalgesheim en het teen 1930 sy eie sokkerveld besit. Die klub het sy senior span se bedrywighede tydelik gestaak gedurende die Tweede Wêreldoorlog en slegs met sy jeugspan voortgegaan. Na die oorlog is die klub in 1946 herstig as SV Waldalgesheim en in 1950 het die span weer die tradisionele naam teruggeneem.

Die span se grootste prestasie was om die Oberliga te haal in 2008.

Onlangse ligaposisionering 1989-90 (VII) Bezirksliga Rynhesse 7de 1990-91 (VII) Bezirksliga Rynhesse 8ste 1991-92 (VII) Bezirksliga Rynhesse 6de 1992-93 (VII) Bezirksliga Rynhesse 12de 1993-94 (VII) Bezirksliga Rynhesse 5de 1994-95 (VII) Bezirksliga Rynhesse 6de 1995-96 (VII) Bezirksliga Rynhesse 2de 1996-97 (VII) Bezirksliga Rynhesse 1ste 1997-98 (VI) Landesliga Suidwes-Oos 4de 1998-99 (VI) Landesliga Suidwes-Oos 5de 1999-00 (VI) Landesliga Suidwes-Oos 3de 2000-01 (VI) Landesliga Suidwes-Oos 11de 2001-02 (VI) Landesliga Suidwes-Oos 9de 2002-03 (VI) Landesliga Suidwes-Oos 5de 2003-04 (VI) Landesliga Suidwes-Oos 1ste 2004-05 (V) Verbandsliga Suidwes 9de 2005-06 (V) Verbandsliga Suidwes 8ste 2006-07 (V) Verbandsliga Suidwes 2de 2007-08 (V) Verbandsliga Suidwes 2de 2008-09 (V) Oberliga Suidwes

Eksterne skakels Amptelike klubwerf

Oberliga Suidwes 2008/09-seisoen SG Bad Breisig - SV Roßbach/Wied - SG 06 Betzdorf - SV Elversberg II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - SV Mettlach - SV Niederauerbach - SpVgg EGC Wirges - SV Alemannia Waldalgesheim

Waldalgesheim