links|duimnael|170px|Die hoofkwartier van die Deutsche Bahn in Berlyn duimnael|links|upright|Twee ICE-hoëspoedtreine van die Duitse Spoorweë op die stasie Frankfurt Hauptbahnhof
Die Deutsche Bahn ook DB (Duitse Spoorweë) of DB AG is die nasionale spoorwegmaatskappy van Duitsland en die grootste spoorwegmaatskappy van Europa. Die grootste deel van die Duitse spoornetwerk en onder meer die sneltrein ICE, wat in 1990 ingevoer is, word beheer die DB.
Die Duitse spoornetwerk strek tans oor 'n lengte van 33 890 kilometer. Die DB het 338 000 werknemers in diens.
Verwysings
Kategorie:Duitse maatskappye Kategorie:Spoorvervoer in Duitsland