Max Mangold (* 8 Mei 1922 in Basel, Switserland; † 3 Februarie 2015) was professor in fonetiek, fonologie en algemene linguistiek aan die Universiteit van Saarland in Duitsland. Hy het vanaf 1957 al by dié instelling gewerk. Hy was veral bekend vir sy uitspraakwoordeboek, maar is ook onthou vir sy werk oor geolekte in Saarland en omstreke.
Verwysings
Kategorie:Duitse taalkundiges Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2015