Tunisتونس 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Governorate Tunis Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 212,63 vk km  Hoogte bo seevlak 4 m Bevolking:    - Totaal (2011) 2 256 320  - Bevolkingsdigtheid 9 406/vk km Tydsone UTC +1 Burgemeester Seifallah Lasram

Tunis (Arabies: تونس Tūnis ) is die hoofstad en grootste stad van Tunisië. Die stad het 'n bevolking van 1 958 782 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 212,63 km². Dit is in die noordooste van Tunisië aan die kus van die Middellandse See geleë. Die Medina van Tunis en die argeologiese terrein van Kartago is in 1979 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Amptelike Unesco-bladsy oor die Medina van Tunis Amptelike Unesco-bladsy oor die ruïnes van Karthago

Kategorie:Geografie van Tunisië Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Afrika