The Hateful Eight is 'n rolprent deur Quentin Tarantino wat op 30 Desember 2015 vrygestel is.

Samevatting In die midde van 'n Wyoming-winter vind 'n prysjagter en sy gevangene skuiling in 'n kajuit wat tans deur 'n versameling onheilspellende karakters bewoon word.

Rolverdeling

Samuel L. Jackson as Major Marquis Warren Kurt Russell as John Ruth Jennifer Jason Leigh as Daisy Domergue Walton Goggins as Sheriff Chris Mannix Demián Bichir as Bob Tim Roth as Oswaldo Mobray Michael Madsen as Joe Gage Bruce Dern as General Sandy Smithers James Parks as O.B. Dana Gourrier as Minnie Mink Zoë Bell as Six-Horse Judy Lee Horsley as Ed Gene Jones as Sweet Dave Keith Jefferson as Charly Craig Stark as Chester Charles Smithers Belinda Owino as Gemma Channing Tatum as Jody Quentin Tarantino as Narrator

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente