The Grand Budapest Hotel is 'n rolprent deur Wes Anderson wat op 28 Maart 2014 vrygestel is.
Samevatting 'n Skrywer ontmoet die eienaar van 'n verouderende hoëklashotel, wat hom vertel van sy vroeëre jare waartydens hy as voorportaal-seun gedien het gedurende die hotel se glorieryke jare onder 'n uitsonderlike portier.
Rolverdeling
Ralph Fiennes as M. Gustave F. Murray Abraham as Mr. Moustafa Mathieu Amalric as Serge X. Adrien Brody as Dmitri Willem Dafoe as Jopling Jeff Goldblum as Deputy Kovacs Harvey Keitel as Ludwig Jude Law as Young Writer Bill Murray as M. Ivan Edward Norton as Henckels Saoirse Ronan as Agatha Jason Schwartzman as M. Jean Léa Seydoux as Clotilde Tilda Swinton as Madame D. Tom Wilkinson as Author Owen Wilson as M. Chuck Tony Revolori as Zero Larry Pine as Mr. Mosher
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Duitse rolprente