Lady Bird is 'n rolprent deur Greta Gerwig wat op 1 Desember 2017 vrygestel is.
Samevatting In 2002 word 'n kunstig aangelegde 17-jarige meisie in Sacramento, Kalifornië mondig terwyl sy 'n onstuimige verhouding met haar ma navigeer.
Rolverdeling
Saoirse Ronan as Lady Bird McPherson Laurie Metcalf as Marion McPherson Tracy Letts as Larry McPherson Lucas Hedges as Danny O'Neill Timothée Chalamet as Kyle Scheible Beanie Feldstein as Julie Steffans Lois Smith as Sister Sarah Joan Stephen McKinley Henderson as Father Leviatch Odeya Rush as Jenna Walton Jordan Rodrigues as Miguel McPherson Marielle Scott as Shelly Yuhan John Karna as Greg Anrue Jake McDorman as Mr. Bruno Bayne Gibby as Casey Kelly Laura Marano as Diana Greenway Marietta DePrima as Miss Patty Daniel Zovatto as Jonah Ruiz Kristen Cloke as Ms. Steffans
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente