Elizabeth May (gebore 9 Junie 1954 in Hartford, Connecticut (VSA) ) is tans die leier van Kanada se Groen Party. Sy is ook 'n omgewingsaktivis, skryfster en prokureur.
In die 2008 Federale Verkiesing verslaan die konserwatiewe minister van verdediging, Peter MacKay, haar deur 46,6% steun op hom te vestig, maar sy palm nogtans 32,2% van die stemme in om die tweede posisie in die Central Nova-distrik te behaal.
Verwysings
Kategorie:Kanadese politici Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense