Limonium equisetinum is 'n meerjarige, blomdraende bossieplant wat deel is van die Plumbaginaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom aan die Weskus voor vanaf Brand-se-Baai tot by Bokbaai. Die spesie word in die noorde bedreig deur mynbou aktiwiteite en rondom Saldanha deur ontwikkeling.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

equisetinum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika