Limonium linifolium is 'n meerjarige, blomdraende bossieplant wat deel is van die Plumbaginaceae familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van Gansbaai tot by die Keimond voor. Alhoewel dit 'n groot gebied is, groei die spesie in werklikheid net by riviermondinsg en soutpanne; dit het dus 'n voorkomsgebied van kleiner as 800 km². Die spesie word bedreig deur ontwikkeling, besoedeling en opdamming van die riviere.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Limonium linifolium var. linifolium Limonium linifolium var. maritimum (Eckl. & Zeyh. ex Boiss.) Kuntze
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
linifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika