Phiambolia francisci is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Ceres tot in die Sederberg voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 450 km² en deel van die fynbos. Die plant word as seldsaam beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
francisci Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika