Phiambolia littlewoodii is 'n klein vetplant wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Swartruggensberge tot by die Keeromsberg voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 288 km² en daar is agt subpopulasies bekend. Die spesie staan van sy habitat af aan gewasverbouing.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
littlewoodii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika