Die strandroos (Limonium peregrinum) is 'n meerjarige, blomdraende bossieplant wat deel is van die Plumbaginaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom op die Weskusvoor. Die spesie is deel van die fynbos en blom van Augustus tot Januarie.
Dit spesie staan ook bekend as die papierblom.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online PlantZAfrica
peregrinum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika