Argyroderma theartii is 'n meerjarige vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die noordelike Knersvlakte voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 30 km² en daar is slegs twee subpopulasies bekend. Die spesie word as seldsaam beskou.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

theartii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika