Limonium decumbens is 'n meerjarige, blomdraende plant wat deel is van die Plumbaginaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap aan die Weskus voor. Die plant is geïndentifiseer aan die hand van een monster wat in 1838 versamel is. Die spesie word nou as uitgestorwe beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

decumbens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika