Tropic Thunder is satiriese aksiekomediefilm deur Ben Stiller wat op 13 Augustus 2008 vrygestel is. Die rolprent vertolk Stiller, Jack Black, Robert Downey Jr., Jay Baruchel en Brandon T. Jackson as 'n groep primadonna-akteurs wat 'n film oor die Viëtnamoorlog maak. Wanneer hul gefrustreerde regisseur hulle in die middel van 'n oerwoud laat val en in 'n ongeluk sterf, word hulle gedwing om op hul toneelspelvaardighede staat te maak om die werklike aksie en gevaar te oorleef.

Rolverdeling

Ben Stiller as Tugg Speedman Jack Black as Jeff Portnoy Robert Downey Jr. as Kirk Lazarus Jeff Kahn as Snooty Waiter Anthony Ruivivar as Platoon Sergeant Shot in Head Jay Baruchel as Kevin Sandusky Brandon T. Jackson as Alpa Chino Eric Winzenried as Chopper Pilot Steve Coogan as Damien Cockburn Valerie Azlynn as Damien's Assistant Matt Levin as Cameraperson David Pressman as First Assistant Director Amy Stiller as Script Supervisor Danny McBride as Cody Dempsey Silva as Special Effects Assistant Tom Cruise as Les Grossman Bill Hader as Studio Executive Rob Slolom Nick Nolte as Four Leaf Tayback Jeff Weidemann as Speedman's Assistant

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Rolprente