Wisłok is 'n rivier in suidoostelike Pole, 'n sytak van die Sanrivier, met 'n lengte van 220 kilometer en 'n komgebied van 3,538 km2 (al in Pole).Statistical Yearbook of the Republic of Poland 2017, Statistics Poland, p. 85-86 Die wortel van die naam Vis-lok is Indo-Europees of pre-Indo-Europees.
Verwysings
Bronnelys Prof. Adam Fastnacht. Slownik Historyczno-Geograficzny Ziemi Sanockiej w Średniowieczu (Historic-Geographic Dictionary of the Sanok District in the Middle Ages), Kraków, 2002, .
Kategorie:Riviere in Pole