IKR Amerikas (Engels: ICC Americas) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in die Amerikas. Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies. Die konfederasie se hoofkantoor is in Colorado Springs, Colorado, Verenigde State, geleë. Die amptelike taal is Engels.

IKR Amerikas organiseer die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.

Lidlande duimnael|links|400px|Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) in die Amerikas volgens status: IKR Amerikas het tans 17 lede:

Verwysings

Kategorie:Krieket in Amerika Kategorie:Krieketbeheerliggaam Kategorie:Internasionale Krieketraad