IKR Oos-Asië-Oseanië (Engels: ICC East Asia-Pacific, afgekort “ICC EAP”) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in Oos-Asië en Oseanië. Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies. Die konfederasie is in 1996 gestig en hulle hoofkantoor is in Melbourne, Australië, geleë. Die amptelike taal is Engels.

IKR Oos-Asië-Oseanië organiseer die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.

Lidlande duimnael|links|400px|Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) in Oos-Asië en Oseanië volgens status: IKR Oos-Asië-Oseanië het tans elf lede:

Sien ook OFC Oseanië Rugby

Verwysings

Kategorie:Krieket in Asië Kategorie:Krieket in Oseanië Kategorie:Krieketbeheerliggaam Kategorie:Internasionale Krieketraad