Die Europese Krieketraad (Engels: European Cricket Council, afgekort “ECC”) is die kontinentale beheerliggaam vir krieket in Europa. Hulle is ook een van die Internasionale Krieketraad (IKR) se vyf kontinentale konfederasies. Die konfederasie is in 1997 gestig en hulle hoofkantoor is in Londen, Engeland, geleë. Die amptelike taal is Engels.

Die Europese Krieketraad organiseer die vastelandse kwalifiserings vir die IKR se internasionale toernooie.

Lidlande duimnael|links|400px|Lidlande van die Internasionale Krieketraad (IKR) in Europa volgens status: Die Europese Krieketraad het tans 34 lede:

Sien ook Rugby Europa UEFA

Verwysings

Kategorie:Krieket in Europa Kategorie:Krieketbeheerliggaam Kategorie:Internasionale Krieketraad