Hydrocynus is 'n genus van visse wat aan die familie Alestidae behoort. Die genus sluit die bekende tiervisse in. Die naam beteken waterhond. Die visse in die genus is jagters en karnivore. Daar is vyf spesies wat tot die genus hoort en slegs een spesie kom in Suider-Afrika voor.

Spesies duimnael|links|Van bo na onder: H. vittatus, H. tanzaniae, H. forskahlii, H. brevis en H. goliath.

Hydrocynus brevis Hydrocynus forskahlii Hydrocynus goliath Hydrocynus tanzaniae Hydrocynus vittatus — tiervis

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001.

Kategorie:Beenvisse