AFC Ajax of Ajax is 'n sokkerklub in Amsterdam, Nederland. AFC is 'n afkorting vir Amsterdamsche Football Club. Die klub is op 18 Maart 1900 gestig.
duimnael|links|Ajax se elftal van 2011. Ajax is (in 2018) die rekordkampioen van Nederland. Die klub het 36 keer die Nederlands kampioenskap gewen.
Die Suid-Afrikaanse sokkerklub Ajax Kaapstad het 'n band met hierdie Nederlandse klub.
Bronnelys Dylan O’Connell: The Ajax Way: How One Football Club Defines the Modern Game. Pitch Publishing, Chichester 2024, . David Winner: Brilliant Orange: The Neurotic Genius of Dutch Football. Bloomsbury Publishing, London 2001. .
Eksterne skakels
Amptelike webtuiste
Kategorie:Amsterdam Kategorie:Nederlandse sokkerklubs