Lobatse is 'n dorp in Suid-Botswana. Die dorp is 70 km suid van die hoofstad, Gaborone. In 1966, is Lobatse voorgestel as die hoofstad van Botswana, maar 'n nuwe hoofstad (Gaborone) is gebou.

duimnael|center|400px|Lobatse van die weste.

Kategorie:Nedersettings in Botswana