Die Amerikas 200px|Ligging van die Amerikas op 'n wêreldkaart Oppervlakte 42 549 000 km² Bevolking 911 000 000 Bevolkingsdigtheid 21 inwoners/km² Lande 35 Tale Spaans, Portugees, Engels, Frans, Nederlands, Quechua, Aymara, Guaraní, Nahuatl, Mayathan en verskeie ander Tydsones UTC-10 (Verenigde State) tot UTC±0 (Groenland)

Die Amerikas is 'n reuse landmassa in die westelike halfrond wat oos van die Stille Oseaan en wes van die Atlantiese Oseaan lê. Amerika is onderverdeel in Noord-Amerika, Sentraal-Amerika en Suid-Amerika.

Die naam Amerika is afgelei van die Italiaanse ontdekkingsreisiger Amerigo Vespucci (1454-1512). 'n Wêreldkaart wat in 1507 deur Martin Waldseemüller gepubliseer is, is die vroegste publikasie bekend waarin dié naam gebruik is.

Die term Amerika en Amerikaners word gebruik om net na die Verenigde State van Amerika en sy inwoners te verwys. Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika het gesamentlik ongeveer 1 091 000 000 inwoners.Webster's New World College Dictionary, 2010 by Wiley Publishing, Inc., Cleveland, Ohio."continent n. 5. a." (1989) Oxford English Dictionary, 2nd edition. Oxford University Press; "continent1 n." (2006) The Concise Oxford English Dictionary, 11th edition revised. (Ed.) Catherine Soanes and Angus Stevenson. Oxford University Press; "continent1 n." (2005) The New Oxford American Dictionary, 2nd edition. (Ed.) Erin McKean. Oxford University Press; "continent [2, n] 4 a" (1996) Webster's Dictionary#WebsThird New International|Webster's Third New International Dictionary, Unabridged. ProQuest Information and Learning; "continent" (2007) Encyclopædia Britannica. Retrieved January 14, 2007, from Encyclopædia Britannica Online.

Verwysings