Die jaar 1377 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 77ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 23 Maart – Angelo Correr (later Pous Gregorius XII) word aangestel as diaken van die kerk in Corona. 14 April – Bartolomeo Prignano (later Pous Urbanus VI) word aartsbiskop van Bari. Prins Parameswara van Palembang vlug na Malakka om aan die strafekspedisie van Majapahit te ontkom.A History of Modern Indonesia since c.1200 Macmillan International Higher Education, 2008, , Geboortes Filippo Brunelleschi, Italiaanse boumeester († 1446)
Sterftes 21 Junie – Edward III, koning van Engeland (* 1312)
Verwysings
Kategorie:14de eeu