Die jaar 1382 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure Die Goue Horde plunder die Russiese hoofstad Moskou. Die Bulgaarse hoofstad Sofia word deur Ottomaanse troepe verower. Anna, die suster van die Boheemse koning Václav IV trou met koning Richard II van Engeland.

Geboortes Frederick IV van Oostenryk Mehmet I, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1421).

Sterftes

Verwysings

Kategorie:14de eeu