Die jaar 1383 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 13 Oktober – Karel III van Napels neem Pous Urbanus VI gevange en hou die pous aan in die burg Nocera.

Geboortes 4 September – Amadeus VIII, hertog van Savoje, later Teenpous Felix V. (†1451) Gabriele Condulmer (later Pous Eugenius IV), die 207de pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Venesië, Italië († 1447).

Sterftes 15 Junie – Johannes VI Kantakouzenos, keiser van die Bisantynse Ryk (* 1292)

Kategorie:14de eeu