Die jaar 1392 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Die Franse koning Karel VI word kranksinnig. Koning Kongyang, die laaste Wang-koning word op Yi Sŏnggye's bevel doodgewurg. Taejo van Joseon gryp die mag in Korea en stig die Joseondinastie
Geboortes 18 Desember – Johannes VIII Palaiologos, die tweede laaste keiser van die Bisantynse Ryk († 1448)
Sterftes
Verwysings
Kategorie:14de eeu